Hy HET my lief

R105,00

“Vir dié van ons wat met ʼn diep verlange wil weet hoe dit voel om geliefd te leef, kan ek nie ʼn beter opvolg vir Die SHACK aanbeveel as hierdie boek nie. Dit is ʼn avontuur en ontdekkingstog diep in die hart van dié God wat ons altyd gehoop het regtig bestaan. Die Vader wat ons elkeen persoonlik met ʼn ewige, onveranderbare liefde liefhet.” WILLIAM YOUNG, skrywer van The SHACK. As jou geestelike lewe eerder voel soos harde werk as vryheid, eerder soos ʼn leë ritueel as ʼn piekniekmandjie vol vreugde, laat Wayne jou help om: ʼn Vader te ontdek wat jou liewer het as wat jy ooit liefgehad is; met ʼn liefde waarvan jy net kan droom; dit waarna jy jou hele lewe lank gesoek het. ʼn Groeiende openbaring te kry van sy verknogtheid aan jou, sy sorgsaamheid en kameraadskap wat jou deur selfs die moeilikste omstandighede dra. ʼn Borrelende verhouding met Hom te ontwikkel wat jou sal bevry van die pyn van skaamte terwyl jy herskep word om as sy kind op aarde te lewe.

Add to Cart:

  • 500 Units in Stock


This product was added to our catalog on Thursday 04 February, 2010.

Copyright © 2010 Emoyeni Publishing Store. Powered by Zen Cart