Genoeg gehad van kerk speel?

R105,00

.... 'n feesboek wat ons Vader se verhouding met my en my vreugde in Hom beter verwoord as wat ek dit ooit self sou kon sê! Ek nooi jou om die boek te lees! Jy gaan bevestiging en begrip kry vir baie roeringe in jou eie hart. Jy gaan ontdekkings maak van ons Pa se hart vir jou wat jou sal laat bruis van vreugde en vrede en dankbaarheid omdat jy deel van Sy onvoorwaardelike liefdesfokus kan wees! Geniet dit!! Jy sal nooit weer dieselfde wees en dieselfde oor kerk dink nie!" Ds. Andre de Villiers van Braambosbediening in Mosselbaai en Pretoria

Add to Cart:

  • 500 Units in Stock


This product was added to our catalog on Friday 25 September, 2009.

Copyright © 2010 Emoyeni Publishing Store. Powered by Zen Cart